Steinthal Kinderhuis


Wat jy kan doen

Raak betrokke. Gee van jou tyd en talente.
Borg ‘n kind.
Skenk items soos:

  • Toiletware(seep / tandepasta / lyfroom / shampoo / deodorant)
  • Toiletpapier / sanitere doekies
  • Babadoeke (L / XL)
  • Hairfood / relaxer / braidings / gel
  • Klere
  • Skoene / sokkies / tekkies
  • Speelgoed (balle / albasters / tolle / poppe / karretjies)
  • Fietse (van tricycles tot bicycles)
  • Skoolbenodighede (tasse / skryfbehoeftes)
  • Opvoedkundige hulpmiddels (puzzles / plakkate / blokkies)
  • Kruideniersware (rys / suiker / mieliemeel / koffie / tee / kookolie)
  • Blikkieskos vir vakansie hampers
  • Kantoorskryfbehoeftes (penne / fotostaat papier / Pritt)
  • Skootrekenaar vir twee maatskaplike werkers
  • Meubels (sitkamerstelle / matte / tafeltjies / gordyne)
  • Instandhoudingsmateriaal (Verf / kwaste / rollers / vensterknippe / deurhandvatsels / teels / sement / vernis)
  • Buite speelapparaat (swaaie / klimrame)
  • Plante / struike / bome
  • Komberse / kussings / matrasse / beddegoed
  • Reenbaadjies (navy / swart)