Steinthal Kinderhuis


Wat gebeur

ALMAL is welkom om betrokke te raak by die projekte wat beplan word!

16/6/2013 Jeugdag vieringe met onder andere ‘n kaskar resies

1/6/2013 ‘n “Koue-nag” word beplan by die gemeenskapsaal in Tulbagh. Die doel is om te identifiseer met haweloses en mense wat koud kry. By die geleentheid word nie-bederfbare voedsel ingesamel vir die vakansie hampers.

25/5/2013 “High Tea” met ‘n gaskunstenaar word beplan op Tulbagh.

4/5/2013 Steinthal se gesinsdag / opedag.

14/4/2013 Die Christian Biker Kerk, Brackenfell het ‘n breakfast run na Steinthal.

2/4/2013 – 7/4/2013 Die VCSV se nasionale kamp vind plaas op Steinthal.